4 maande gelede
Deftig en trendy
Sexy: Hierdie blazer met die belt is baie trendy.Foto’s:Roelse Events  ~ 

DIE uiters kunstige modeontwerper Lameez Isaacs van Lana B Designs het Saterdagaand my asem weggeslaan.

Dié boorling van Bonteheuwel was een van die vele ontwerpers wat laas naweek hulle staal gewys het by die Beauty Beyond Imperfection-modeskou by die Kenilworth-renbaan.

Lameez se ontwerpe het sterk silhoeëtte met pragtige detail.

Hier is van my gunsteling looks. 

Sexy: Hierdie blazer met die belt is baie trendy.Foto’s:Roelse Events
sterk skouers: Dié uitrusting is beslis ’n winter-wenner.
edgy: Dié blazer met die frills aan die onderkant is uitdagend.
eenvoudig: Dié kortmou blazer saam met ’n rolnektrui sal die koue weghou.
uniek: Mans sal mal wees oor dié leer jogger-broek en baadjie.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters