5 maande gelede
Comfy somer
MAXI: Dié paperbag skirt is ’n moet-hê hierdie somer. Foto: MELINDA STUURMAN  ~ 

JY MOET dié somer ’n paperbag-styl hê!

Enige een lyk goed in dié style.

Dis baie gemaklik en laat die middellyf lekker uitstaan.

Jy kan kies wat jou gunsteling is van ’n langbroek, kortbroek tot rompies. 

FAVOURITE: Formeel of informeel? Jy kan sommer self besluit.
SPORTIEF: Kyk hoe gemaklik is dié slenterdrag.
gemaklik: Die kortbroekies lyk goed aan almal.
stylvol: ’n Wyepypbroek is mos altyd ’n treffer.
SJIEK: Die aktrise Lupita Nyong’o dra haar broek met ’n stylvolle crop top.FOTO’S VERSKAF
MAXI: Dié paperbag skirt is ’n moet-hê hierdie somer. Foto: MELINDA STUURMAN
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters