2 maande gelede
Bybehore is in
earrings: So is jy van kop tot toon reg vir die somer.Foto: MelindaStuurman  ~ 

SERPE en polonecks behoort iets van die ver­lede te wees noudat die warmer weer kop uitgesteek het. Behalwe dat rompe korter raak, en broeke en tops dunner, is die bybehore ook ’n groot in-ding hierdie seisoen.  

earrings: So is jy van kop tot toon reg vir die somer.Foto: MelindaStuurman
shades: Gigi Hadid se bril collection rond jou gesig af.
NETJIES: Bybehore vir die hare is noodsaaklik.
BELT BAG: Daar is ’n ietsie vir die lyf ook.
Juweliersware: Iets met krale kan jou bril mooi opkikker.
BRACELET: So ’n bandjie om jou enkel vang die oog.
BRIGHT: Só ’n purse is reg vir die somer.
hoed: ’n Bucket hat is reg vir die warm dae.FOTO’S Verskaf
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters