3 maande gelede
Beskerm só jou hare dié winter
die look: Só gaan Chrislynn Sias en Astrid Februarie hierdie winter in.Foto: Peter Abrahams  ~ 

‘PROTECTIVE hair­style’ is ’n term wat baie natural hair sisters gebruik om hulle lokke in die winter te beskerm.

Dit is eintlik iets waarby elke vrou kan baat. Dié styl word gewoonlik gedoen in braids, weaves, wigs en gewone vlegsels.

Hare groei baie gou onder ’n protective styl. Celebrities is altyd eerste om te wys wanneer hulle hulle eie hare wil beskerm. 

pixie wig: Ons eie Shantel Moses wys haar protective styl wat haar deur die winter kan neem.
cool: Besluit oor jou styl. Foto: Peter Abrahams.
die look: Só gaan Chrislynn Sias en Astrid Februarie hierdie winter in.Foto: Peter Abrahams
FYN EN VROULIK: Liesl Laurie, die voormalige Mej. SA, staan uit met haar twist braids.
ANDERS: Krale in die hare is die in ding vir Amanda Du-Pont.
idol: Paxton Fielies lyk altyd mooi met haar wigs.
faux LOCKS: Zendaya Coleman, die Amerikaanse aktrise, laat haar hare vleg.FOTO’S VERSKAF
mooi: Hierdie styl raak al hoe gewilder.
riri: Rihanna rock haar voorkoms met haar styl wat twee mooi dik vlegsels behels.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters