2 jaar gelede
Volg dié wenke vir banting diet
volg jy dit? As jy die banting diet volg, moet jy vet en groente inkry en vrugte vermy. Foto: yourfamily.co.za  ~ 

SO, JY het besluit om die banting diet te volg sodat jy jou lyfie kan regkry vir die somer.

Onthou, dis anders as die min vet/baie carbs diet wat baie voorgeskryf word.

Dis ’n baie vet/ medium proteïen/ min carbs diet. Kies maar ongeprosesseerde kosse en berei hulle vanaf vars.

Eet net wanneer jy honger is of totdat jy vol is, nie meer nie. Moenie eet as jy nie honger is nie.

Geen suiker nie, asseblief, en geen graan nie. Snaaks genoeg moet jy ook vrugte vermy. Eiers en baie groenteslaai is ook deel van die banting diet. – Health24.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters