Verlede jaar
Neem verlof en vermy burnout
goed vir jou: Vat maar daai vakansie.Foto: flexiforce.com  ~ 

IN VANDAG se besige wêreld en met werk wat skaars is, is ons maar bang om leave te vat.

Maar die slimkoppe sê dit is baie belangrik dat ons wel vakansie neem.

Dit verlaag stres, en dit verfris jou en laat jou uitrus.

As jy wel dit nie vat nie, kan dit tot burnout lei.

Jou gesondheid verswak en jou werk kan ook verswak.

Depressie kan insluip en algemene moegheid en lusteloosheid kan vererger.

Dan maak jy ook meer foute, en neem verkeerde besluite, en die slegte spiraal kring net uit.

Volgens wet moet werkgewers leave gee, en mag dit nie weerhou nie. Vat dus gerus maar verlof. – Health24.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters