2 jaar gelede
Los al die gemors
Foto: YouTube  ~ 
DOEN jy iets wat lekker is, maar jy dink dit is verkeerd?
’n Mens noem dit “guilty plea­sures”.
As ’n mens verder wil gaan, sê ons eintlik ons is beter as daardie mense wat dieselfde goed doen sonder om skuldig te voel.
Die eerste ding wat ’n mens moet weet voordat jy sê iets is ’n “guilty pleasure”, is dat jy voorkeur en waarde daaraan heg deur “genot” as “verbode” te ag.
Wanneer ons iets “guilty pleasures” noem, sê ons eintlik daar is fout met mense wat dié dinge geniet sonder om skuldig te voel.
Dink jy ook jy is beter as sekere mense of ander groepe?
Is jou lewe ook so gejaagd dat jy nie eens tyd het om te stop en die oomblik te geniet nie?
Hoekom raak jy nie eerder ontslae van die gemors nie en kyk of jy die vlakke van geluk in jou lewe kan verhoog?
Jy het reg gehoor.
Hou op om te skinder en selfies te neem. Eet minder suiker en kyk minder TV. Kyk wat gebeur dan. – everyday­feminism.com
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters