Verlede jaar
Jou maag lol mos baiekeer heel ontydig
oeps... As jy weet jy gaan reis, moet jy maar bedag wees op wat jy eet. Foto: infodiseases.com  ~ 

WANNEER jou maag lol, is dit baiekeer wanneer jy dit die minste verwag.

Soos op ’n lang trip padlangs of luglangs, en dít kan in ’n nagmerrie ontaard.

So, doen maar navorsing oor die simptome sodat jy jouself so deeglik as moontlik kan voorberei op enige onvoorsiene situasie.

En as jou maag gereeld lol, behoort jy mos nou al te weet wat jy moet eet en wat nie.

Moenie vreemde kosse in vreemde plekke eet nie, want dan vra jy mos vir moeilikheid.

Die beste is maar om jou eie kos voor te berei vir ’n lang trip. – health24.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters