Verlede jaar
Flexi-tyd is ’n baie goeie idee
ene smiles: Maatskappye moet dit oorweeg om hul werknemers flexi-tyd te laat werk.Foto: tqn.com  ~ 

MEER maatskappye moet dit dalk oorweeg om toe te laat dat hul werknemers flexi-tyd werk.

Dis omdat werkers in die algemeen gesonder en produktiewer sal wees.

Wanneer ’n mens toegelaat word om jou eie ritmes te volg, word jy toegelaat om ’n beter werknemer te wees, want jy weet wanneer jy op jou produktiefste is.

Navorsing toon dat ’n mens minder stres as jy self kan besluit wanneer jy werk toe wil ry, eerder as om in verkeer te sit.

En terwyl ’n mens in verkeer sit, stres jy vreeslik, en dit maak dat jy minder produktief is. – health24.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters