Verlede jaar
Dis hoe hinderlike dust mites is
bliksems! Dust mites leef in hul hordes saam met jou in jou huis. Raak van hulle ontslae. Foto: farmersalmanac.com  ~ 

JA-NEE, ogies vol trane, neusie vol snot.

Dis wat daai dust mites mos aan sekere mense doen omdat hulle allergies is.

Daar is wragtag 47 soorte spesies wat in jou huis kan woon.

Hoe raak jy van hulle ontslae of verminder hul getalle?

Was maar daai beddegoed elke week in bloedige warm water as jy kan en hang dit dan in direkte sonlig. Ons slaap amper 50 uur per week in die kooi en daai dust mites leef in die kooi saam met jou.

En stofsuig gereeld, hulle hou van matte, want dis lekker warm en sag vir hulle. – Health24.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters