Verlede maand
Blackouts kan tot olikheid lei
SIEKLIK: Load shedding kan jou ook siek maak. Foto: ENCA.COM  ~ 

LOAD shedding maak jou nie net de moer in in die verkeer en knou die ekonomie nie.

Dit kan jou ook siek maak.

Dit is nog warm en die winkels sukkel om daai kos koel te hou. En dit geld ook vir jou huis.

Maak dus seker jou yskas en vrieskas is in ’n goeie werkende toestand.

Moenie daai yskasdeur oopmaak as dit nie werklik nodig is nie, want dit sal die koue langer binne hou.

En draai maar om as jy besef jou local winkel het al ’n hele paar uur load shedding ondervind. Gaan eerder later terug.

Hou ook ’n paar plastiekbottels vol water in die vrieskas, wat jy in die yskas kan sit wanneer die krag weer af is. – Health24.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters