2 jaar gelede
Asma is nie ’n excuse om jou oefening te stop
Wees fiks: Jy kan oefen, al het jy asma.Foto: sumedico.com  ~ 

BAIE mense sukkel met asma. En baie van hulle is bang vir oefening omdat dit ’n aanval kan trigger.

Maar daar is ’n hele reeks oefeninge wat jy kan doen, al het jy asma.

Stap is een van hulle. As jy byvoorbeeld drie keer per week stap, kan dit selfs jou asma verbeter, want jou longe oefen.

Fietsry kan goed of sleg wees. As jy ’n matige pas op ’n plat pad handhaaf, is dit all good.

Joga is een van die beste oefeninge, want dit konsentreer veral op asemhalingstegnieke.

Dan is daar ook swem.

En ja, jy kan ook gholf speel.

Wees maar net bedag op hooikoors op die baan, so vat jou pompie saam. – Health24.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters