12 dae gelede
Masturbasie is toe medikasie
HOU SO AAN: Moenie stop om daardie tipes kanker wat veral mans raak, te beveg nie. Foto: kisspng.com  ~ 

WEL, Movember, toe ons gefokus het op prostaat- en testikulêre kanker, is pas verby.

Maar die fight teen dié tipes kanker moenie ophou nie, want dis die goed wat ons mans weerbaar maak.

Die slimkoppe sê dit kan help om hand in eie boesem te slaan. Masturbasie help om jou sisteem uit te flush.

En wees happy wanneer jy bles word. Sekere medikasie wat teen dié tipes kanker help, veroorsaak daai bles.

Daar is ook ’n goeie rede waarom Mediterreense nasies laer syfers van dié tipes kanker toon.

Dit is omdat hulle baie kosse soos knoffel eet en rooi wyn drink, wat antioksidante bevat.

Dit verminder die vorming van dié tipes kanker. – Health24.­com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters