22 dae gelede
#KYK: Van Adamse | episode 5
van adamse
Twee nuwe gesigte in die Van Adamse-webreeks  ~ 

“Hier is geen hiërargie nie. Dit is ’n gemeenskapsprojek met styl.”

So verduidelik die veteraan-aktrise Lee-Ann van Rooi die nuwe Van Adamse-webreeks.

Sy noem met hierdie reeks wou hulle wegskram van karakters waarin gekleurde akteurs gewoonlik vasgevang word.

Dié suksesvolle aktrise het in van die beste shows, soos Fishy Fêsh­uns en Sara se Geheim, gespeel.

Sy sê in Van Adamse is daar nie die sogenaamde tradisionele bruin karakters, soos ’n antie wat ’n doek dra of ’n bruin man wat dwelms gebruik nie.

“Met hierdie projek wil ons Suid-Afrika wys ons kan iets different doen. Ons wil die styl en die genre change. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters