14 dae gelede
Kry gratis SHOWMAX + 15GB Vodacom Data
showmax
Kry GRATIS Showmax + 15GB Vodacom data  ~ 

Moenie geld die somer spend nie en kyk Five Fingers for Marseilles, Vikings and The Girlfriend Experience GRATIS!

showmax
Kry GRATIS Showmax + 15GB Vodacom data

Is jy ‘n prepaid of kontrak kliënt van Vodacom? Teken in op Showmax voor die einde van Januarie en kry drie maande se GRATIS Showmax en 15GB se Showmax data van Vodacom.

Dis 45 uur of meer se streaming as jy Showmax van jou selfoon of tablet op die laagste data settings kyk.

Kry die deal hier: www.showmax.com/vodacom

Hier is van die beste series en movies wat jy vir gratis met die deal kan kyk:

Vikings S5 is eerste te sien op Showmax in SA

Sexy series The Girlfriend Experience

 

Brilliant Suid-Afrikaanse Western Five Fingers for Marseilles

Moet ook nie uitmis op die jongste episodes van The Queen, Isithembiso, Housekeepers en The River. Alles net op Showmax!

Cancel ook enigetyd en jy betaal nie
Wanneer die drie maande se gratis Showmax verstryk het, kan Vodacom kliënte voortgaan en slegs R49 per maand vir Showmax betaal, vir die volgende nege maande – pleks van die volprys van R99 per maand.

Daar is geen kontrak nie. Jy kan Showmax ook enigetyd cancel voor die promosie eindig en jy sal nie beboet word nie.

Kry gratis Showmax met Vodacom by: www.showmax.com/vodacom

 

Hierdie artikel is betaal voor deur Showmax.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters