2 maande gelede
Hoe om gratis 60-dae Showmax te kry?
showmax
DStv Compact and Compact Plus intekenare kry gratis Showmax vir twee maande.  ~ Showmax

DStv Compact and Compact Plus intekenare kan twee maande Showmax gratis kry.

Hier is wat jy moet weet…

Van plaaslike programme soos Dwaalster en The River, tot internasionale reekse, wat jy nie elders sal vind nie.

Showmax bied duisende reekse, flieks en dokumentêre aan.

Jy kan dit enigetyd en enigeplek kyk.

As jy ‘n DStv Compact of Compact Plus intekenaar is, is jy geregtig op ‘n reuse sparing op jou Showmax intekening. 

Voeg Showmax by jou DStv Compact of Compact Plus-rekening voor 7 April 2019 en kry Showmax gratis vir twee maande. 

Wanneer die 60dae gratis tydperk verby is, betaal jy slegs R49 per maand. 

SLEGS persone wie die eerste keer inteken op Showmax kwalifiseer vir die gratis twee maande.

Jy kan ook net hier inteken: www.showmax.com/dstv 

Wat om te kyk op Showmax? 

Wonder jy wat jy vir twee maande gratis op Showmax kan kyk?

Kry reekse soos Game of Thrones – dis net op Showmax waar jy seisoene 1 tot 7 kan kyk en Suits tot seisoen 8. 

Binge reekse wat eerste op Showmax is, soos die dramareeks The Magicians en die komedie Sally4Ever

Moet ook nie plaaslike gunstelinge soos Hotel met Schalk Bezuidenhour, mis nie, en Die Radio Raps Show, aangebied deur Jonathan van die Oos Rand.

Daar is ook vuurwarm Showmax Originals, insluitende  The Girl from St Agnes.

Die jongste Original, Trippin With Skhumba, is vanaf einde Februarie op Showmax.

Moet ook nie in Maart die ultimate burn: Comedy Central presents The Roast of AKA mis nie.

Vir meer inligting gaan na www.showmax.com/dstv

Is jy nie ‘n DStv Premium of Compact/Compact Plus intekenaar nie?

Enigeen kan inteken op Showmax, met of sonder ‘n DStv-intekening.

Vir 14-dae gratis Showmax teken hier in: www.showmax.com.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters