Verlede jaar
Willem is nie eerlik oor sy eks
hope sparks: Willem (Markus Haywood) lieg vir Lorraine (Stelli Grobler).Foto verskaf  ~ 
7de Laan, weekdae 18:00 op SABC 2

Vince is onder ’n wanindruk oor Estie se liefie. Willem sukkel om te aanvaar Amorey het aanbeweeg.

Xander is hêppie daaroor dat Charmaine weer uitsien na die toekoms. Mariaan se duiwelse plan loop skeef.

Lorraine besef Diederik en Amorey steeks iets vir haar weg. Willem jok oor sy vorige verhoudings. Marko is ongelukkig oor sy nuwe werknemer.

Aggie probeer Estie in die moei­like tyd ondersteun. Xander en Justin stamp koppe.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters