Verlede jaar
Wade het sy bedenking oor die trek
Dean Smith  ~ 

Suidooster, Maandae tot Donderdae 20:00 op kykNET & Kie

Michelle besef hoe erg Natasha van haar trollie af is toe sy haar planne deel. Wade en Tyron ontdek iets skokkends.

Lee-Ann vind iets oor Adam uit wat hul verhouding beïnvloed.

Michelle en Stefan moet ’n besluit oor hul huwelik maak.

Ian vererg hom vir Tim toe hy vir Danielle cover. Bridgette sit haar voet dwars.

Nadat Wade by Tyron ingetrek het, begin hy twyfel. Stefan sit op moedverloor se vlakte oor Michelle niks met hom te doen wil hê nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters