Verlede jaar
Sphe voel haar en Mazwi se tyd is oor
Pearl Monama  ~ 

Generations, weekdae 20:00 op SABC 1

Zitha maak ’n deurbraak met die inligting wat sy ontsyfer het. Gog’Flo is geskok toe sy die jongste nuus van die huis kry. Getty weier om ag te slaan op ’n familielid se waarskuwing. Sphe wil skei.

AK wil ’n vergadering met Jack hê. Gadaffi bond met ’n tienerseun.

Die Diales is in die wolke om hul ouma terug te hê. Mazwi gaan baklei vir sy familie.

Mpho se aksies verstom Zon­diwe. Cosmo is beïndruk met Mrekza se inisiatief. Jack het ’n week om die geld terug te betaal – of...

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters