Verlede jaar
Nie almal is happy oor die verwikkelinge tussen Ian en Bridgette
Denise Newman en Abdu Adams.  ~ 

Suidooster, Maandae tot Donderdae 20:00 op kykNET & Kie

Die nuus van die inbraak by Oos Wes versprei soos ’n veldbrand. Tyron oorreed Justin om oor die identiteit van die inbreker te lieg.

Bridgette besluit finaal oor haar huwelik. Ian probeer desperaat om Bridgette om te haal.

Lee-Ann is geskok om te hoor aan wie Suidooster Properties die kontrak verloor het.

Bridgette en Ian raak versoen, maar nie almal is bly daaroor nie. Mi­chelle is onseker oor haar toekoms met Stefan. Lee-Ann gee op op haar verhouding met Adam.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters