Verlede jaar
'n Speurder maak 'n skokkende ontdekking
 ~ 

Generations, weekdae 20:00 op SABC 1

Wandile glo haar vriendskap is gedoem. Sphe smeek Mazwi om die skei-gesprekke uit te stel.

Gaan die hit man eindelik die job doen? Speurder Roberts is geskok oor wat hy by die hospitaal vind. Nolwazi is verward oor haar ge­voelens. Mpho leer sy vriende hoe om te pickpocket.

Namhla sê Zach af. Dinge ruk handuit op JMEC se raadsvergadering. Die co­parenting-plan skop nie goed af nie. Wandile is stomgeslaan oor ’n vriend se onthulling.

Fana is geskok oor die inligting wat hy op ’n geheuestokkie ontdek.

Brian word gevang toe hy iemand wou pickpocket.

Gadaffi wil hê hy en Tau moet kragte saamsnoer.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters