Verlede jaar
’n Fun aand eindig in bloedvergieting
 ~ 

Isidingo, weekdae 19:00 op SABC 3

Barker beveel ’n baie gevaarlike man om met ’n vyand af te reken. Nikiwe neem beheer en vat Gabriel sommer hard vas.

Sedima is steeds soek; sy bloedbevlekte T-hemp en fake paspoort lê in ’n donker stegie.

Bev konfronteer Nina oor haar gejol met Majola. Anja is verheug daaroor dat haar pa haar toestemming gee om na die matriekafskeid te gaan.

Georgie konfronteer Nina oor die rooftog en besef sy is allesbehalwe gefokus en toegewyd. Barker is vasbeslote om enige faktor wat sy kanse op die grondeise kan belemmer, uit die weg te ruim.

Wat ’n prettige aand moes wees, eindig in chaos en bloedvergieting.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters