Verlede jaar
Fikani se vriendskap laat Vince ongemaklik
sjarmant: Gaan Fikani (Nicholas Nkuna) Vince se meisie afvry?Foto verskaf  ~ 
7de Laan, weekdae 18:00 op SABC 2

Vanessa voel ongemaklik oor Xander en Lesedi se vriendskap.

Diederik deel sy groot nuus met Marko. Marko is nie gelukkig met hoe sy date verloop het nie.

Hoe gaan Vince voel oor Aggie se vriendskap met Fikani? Mariaan is kwaad vir Chris oor hy besluite sonder haar neem.

Xander is verward oor Lesedi se vreemde gedrag. Alexa en Rickus is bekommerd oor Amorey se toekoms. Esti sukkel om by ál haar finansiële verpligtinge uit te kom. Charmaine is in die wolke.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters