Verlede jaar
Die elders het klaar besluit
 ~ 

Generations, weekdae 20:00 op SABC 1

Sphe is ongelukkig daaroor dat haar familie haar konfronteer. Die Mabasos se huis is nou ’n skuilplek. Zitha maak ’n deal met die duiwel.

Die elders hou vol: Niemand gaan skei nie. Mazwi probeer ’n ander benadering om sy huwelik te red. Getty kruip terug na haar broer. Nandi mors met haar dogter se kop en laat dié worry.

Gadaffi vertel AK van die naderende aanval. Mrekza maak sy eks kwaad. Zitha weet haar ou jok vir haar. Namhla is geskok toe sy agterkom waarmee Zach besig is.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters