Verlede jaar
Chris bereik breekpunt
David Rees  ~ 

7de Laan, weekdae 18:00 op SABC 2

Kan Mariaan en Amorey die vrede tussen hulle herstel?

Aggie en Vince is opgewonde dat Christopher gaan kom kuier. Thinus vra Marko se raad oor hoe om ’n meisie te beïndruk.

Lesedi probeer in die moeilike tyd kalm bly. Mariaan stort haar hart teenoor Hilda uit. Hoe lank kan Diederik met die geheim saamleef? Jacob is skepties oor Lesedi se nuwe vriend.

Matrone besef nie alles is wel tussen Hilda en Oubaas nie. Chris het genoeg gehad.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters