Verlede jaar
Adam ontmoet sy kompetisie
 ~ 

Suidooster, Maandae tot Donderdae 20:00 op kykNET & Kie

AB kry ontstellende nuus. Bridgette wys Ian sy is ernstig oor die skeisaak. Lee-Ann besluit oor haar toekoms met Adam.

Justin bly Tyron lastig val oor ’n poker-aand, maar hulle moet eers van Wade ontslae raak. Mrs. J en Bridgette ontmoet Adam. Rhafiek sê Ian in. Popeye nooi Justin na ’n spesiale poker-aand.

Bridgette word gedagvaar. Adam ontmoet Chris en hy vermoed onmiddellik Chris is kompetisie. Bridgette maak dit duidelik sy sal nie opgee sonder ’n fight nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters