Verlede maand
Ontmoet van die Lockdown cast
clint brink
Clint Brink is onder die akteurs wat in die online dramareeks te sien is.  ~ 

TERWYL almal in April onder lockdown was het 'n paar akteurs in hul huise saam gekom om jou 'n online dramareeks te bring.

Met die land onder lockdown is daar 'n groep mense wie glo hul woonstelblok Johannesburg is immuun teen die dodelike pandemie.

Hier is wat van die akteurs oor hul karakters en die dramareeks te sê gehad het. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters