Verlede maand
Lockdown nou 'n sepie
lockdown heights
Lockdown Heights  ~ 

SUID-AFRIKA is nou al net meer as 'n maand in lockdown en het selfs van 'n vlak-5 tot vlak-4-lockdown geskuif.

In die eerste maand het talle met baie tyd op hande gesit het.

Sommige gebruik daardie tyd om hul skills in die kombuis te wys en ander speel op sosiale media met video-apps.

'n Paar van ons celebs gebruik egter hul talent om hulself besig te hou en ons die publiek te vermaak.

Van hierdie celebs is die akteurs Bradley Olivier en Ayanda Makayi wie 'n reeks geskep het waar die akteurs hul tonele in hul huise verfilm. Die inhoud word dan alles saamgesit en ons almal kyk saam die eind produk. 

Die dramareeks het tans 21-episodes en handel oor die land wat tans onder lockdown is. In die Johannesburg is egter 'n groep individue wie glo hul woonstelblok is immuun en hulle gaan net voort met hul daaglikse drama.

Olivier en Makayi, skeppers van die reeks, vertel meer. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters