24 dae gelede
Lockdown Heights: Episode 4
lockdown heights
Lockdown Heights  ~ 

In episode 4 begin Okwesi met 'n slunkse plan. Ons ontmoet ook Aluta se pride en joy.

Samantha het 'n nuwe belangstelling en Nkosi se addiction begin wys, terwyl Ricardo die man in die spieël sien. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters