2 maande gelede
Lockdown Heights: Episode 12
stephanie brink
Steffie Brink maak ook 'n gasverskyning in Lockdown Heights SA  ~ 

Aluta soek Tiny se lojaliteit.

Viwe se simptome lyk nie goed nie en hy steek dit weg van Phiwe.

Samantha maak oop teenoor haar gim-instructor Steffie en Ricardo konfronteer vir Timothy. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters