Verlede jaar
7de Laan vliegdrama ontlok snaakse reaksie
Carla van der Merwe as Petro in 7de Laan  ~ 7de Laan

Die gewilde sepie 7de Laan het die afgelope week met hul vliegramp-storielyn weer nie teleurgestel nie en ook uiteenlopende reaksies ontlok.

Die storielyn handel oor die jongsspan wat met ‘n ligte vliegtuig vir ‘n naweekwegbreek is, maar dinge loop lelik skeef.

Teen Donderdag het Petro, gespeel deur Carla van der Merwe, gesterf toe sy glo deur ‘n slang gepik is. In 'n video by die artikel bedank Carla al haar (en Petro) se fans. - Huisgenoot


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters