2 maande gelede
Truman Prince kry hartaanval
Truman Prince  ~ Jonathan Lestrade

TRUMAN Prince, omstrede onderburgemeester van Beaufort-Wes, is in die hospitaal opgeneem ná ‘n hartaanval.

Prince is tans in die waakeenheid, maar mag dalk na ‘n hospitaal in George oorgeplaas word.

Munisipale amptenare was om 13:00 by die hospitaal, maar was nie toegelaat om Prince te sien nie. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters