Verlede maand
Polisie soek na tienermeisie
Mishanay Beronique Jansen
Mishanay Beronique Jansen.  ~ 

Nog n kind is vermis.

Mishanay Beronique Jansen is sedert verlede Sondag vermis. 

Sy is laas in Oudtshoorn gesien waar sy in n bottelgroen Volkswagen Jetta met twee mans geklim het.

Die polisie vermoed dat sy in die George omgewing kan wees. 

Die 14 jarige se familie se sy het slegs een nier en onhigieniese omstandighede kan haar siek maak. 

Enige persoon met inligting kan die Oudtshoorn polisie kontak. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters