6 dae gelede
Ou gedwing om Handy Andy te drink
d
Die ou is ook gedwing om sy tande met die Handy Andy te borsel.  ~ Foto Verskaf

MOSSELBAAI. - Niemand dink daaraan om Handy Andy as tandepasta in te span nie.

Maar ’n gesin is die hel in vir ’n plaaslike mechanic wat na bewering hul tikkop-seun forseer het om sy tande met Handy Andy te borsel.

Azola Zimela (19) is na bewering ook gedwing om van die Handy Andy te drink.

Zimela is daarvan beskuldig dat hy motorparte en ’n battery besteel het uit een van die karre in die mechanic se jaart in die Asla Park-woonbuurt.

Lees volledige berig in 25 November se Son.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters