11 dae gelede
Atleet gereed vir aanlyn wedloop
CAPE TOWN, SOUTH AFRICA - APRIL 20:  during the 20
Elroy Gelant. (Photo by Peter Heeger/Gallo Images)  ~ 

EEN van die land se top middelafstandatlete, Elroy Gelant, gaan vir Erfenisdag by sy Boxer atletiekklub aansluit vir die Run Your City-reeks Erfenisdag virtuele wedloop.

Die boorling van George reken die reeks bied atlete die platform om tee wêreldklas-atlete te hardloop.

"Weens Covid-19 en lockdown is daar nie wedlope om aan deel te neem nie. Die aanlyn-wedloop is dus 'n great inisiatief."

Hy voeg by: "Atlete van regoor die land kan deelneem.

"My doel is om in die top 3 te eindig." - GeorgeHerald

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters