Verlede maand
#Tuindag2019: Ready... steady... grow
tuindag
Maak nie saak hoe groot of klein, 'n tuin bring Suid-Afrikaners saam.  ~ Verskaf

MAAK nie saak hoe groot of klein, tuine kan mense saambring.

Om hierdie rede word alle groenvingers uitgenooi om Sondag 20 Oktober Tuindag te vier.

Tuindag is vir almal, waarom daar selfs na tuinliefhebbers as Gardashians verwys word, wie almal aangemoedig word om iets met 'n blom te dra en die dag te vier.

Die dag is begin deur die gratis tuinmaak-app, Candide, wie tuiniers met ander plantliefhebbers, openbare tuine en plantkwekerye met mekaar verbind.

Candide bevat ook ’n uitgebreide kennisbasis van plante, plantidentifisering en groeiende wenke.

In aanloop tot Tuindag 2019 kan jy nou 'n R500-Checkers-geskenkbewys wen.

Om deel te neem hoef jy net 'n foto van jou groenspasie of tuin te deel.

Stuur dit voor of op Saterdag 19 Oktober aan aan info@gardenday.co.za. 

Vir kindersmaskers, uitnodigings, wenke en how-to-videos besoek www.gardenday.co.za.

Loer ook in op die die Tuindag Facebook, Instagram en Twitter by @GardenDaySA en deel jou Tuin-wenke deur @GardenDAySA te tag en #GardenDaySA te gebruik. 

Tuindag
Zoë Brown met ? pragtige blomme kroon.
Tuindag
Minty and Estelle May van Idas Vallei- Garden Day
tuindag
Maak nie saak hoe groot of klein, 'n tuin bring Suid-Afrikaners saam.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters