2 maande gelede
Skenkings maak kids se harte bly
GOEIE DOEL: Die kinders is behoorlik en smaaklik bederf.  ~ Peter Luitjies

ELKE kind sien daarna uit om op Paasmaandag ’n Paaseier te ontvang.

Everyhelda Smit van Tulbagh en die Combo-egpaar van Eersterivier het weer die kindertjies se harte gesteel.

Daniël Combo en sy vrou, Mary, het Paaseiers en kerrievis uit Eersterivier saamgebring.

Die kinders het Paaseiers, kerrievis, suikerlekkers en ’n waslap en seep op Paasmaandag ontvang.

Smit wil graag die skenkers vir alles bedank, sowel as diegene wat klereskenkings gemaak het.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters