2 maande gelede
Ouma Amy word 100!
Almal luister aandagtig na die speeches.  ~ 

Ouma Amy Petersen van die Baai het onlangs haar 100ste verjaardag saam met familie en vriendegevier in die Nafa Hall, Gelvandale. Son se fotograaf THEO JEPTHA het die foto’s geneem. 

Ouma Amy Petersen pose saam met haar kleindogter Yolande Cairncross.
Ouma Amy Petersen is trots op 100 jaar op die aarde.
Zaylia Cairncross en haar pa, Xavier, in vrolike luim op die paartie.
Rev. C. Williams aan die woord op die viering van ouma Amy se 100ste verjaardag.INLAS: Ouma Amy Petersen pose hier by haar 100 sign.
Almal luister aandagtig na die speeches.
Agter van links staan Cornelius Neelsie, Gairoonessa Fataar, Dennis Petersen en Roland Petersen. Voor van links is Helena van der Berg en Francis Jacobs (regs) by ouma Amy Petersen.
Familie en vriende van ouma Amy Peterson op haar 100ste verjaardag.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters