2 maande gelede
Klub doen moeite
Smiles oral: Die bejaardes is alte gesellig op die geleentheid.FOTO’S Verskaf  ~ 

DIE Sonskyn Seniorklub van Lost City in Tafelsig het sy bekendstelling op 20 April gehou.

Mense het na Marciastraat opgeruk vir die geleentheid.

Die visie van die klub is om die bejaardes in die gemeenskap te ondersteun deur programme vir hulle aan te bied en sodoende die lede te help om selfstandig te word en hulself te onderhou.

Die groep se lede beywer hulle ook vir die veiligheid van bejaardes en wil ’n bydrae op dié gebied maak.

Hulle is verder betrokke by buurtversorging.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters