Verlede jaar
Son se wenners
Francois Scholtz van Son gaan Shanon Nazer se prys oorhandig.  ~ Verskaf

’N HANDVOL gelukkige Sonlanders het onlangs ’n vroeë Kersgeskenk gekry.

Hulle het danksy Son se Big Bang-kompetisie appliances gewen. Hierdie SMS-kompetisie, wat in die Oos- en Wes-Kaap gehou is, het in Oktober plaasgevind.

Drie gelukkige wenners is van die Oos-Kaap.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters