2 jaar gelede
Sang vir Fayden

’n Sangaand is onlangs as geldinsameling by die UPC-kerk in Uitenhage gehou ten bate van die 13-jarige Fayden Plaatjies, wat serebraal gestrem is.

Mieta Booysen bid op die sangaand.
Lede van die Christian-gemeente sing met die geldinsameling.
Fayden Plaatjies se ma, Ursula Booysen, staan tussen Kayleen en Vernon Sampies.
Die Trinity Dancers – Vanessa Goliath, Clair Christoffel en Keexlin Goliath – tree op.
Ruben Davids speel kitaar. Agter sit Fayden Plaatjies by sy ouers, Denwin en Ursula Booysen.
Ursula en Denwin Booysen sit by hul seun Fayden Plaatjies.
Fayden Plaatjies luister na die liedjies.
Kerkgangers dans lekker op die sangaand.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters