8 maande gelede
Rory makie jol vol
Die welbekende Rowlene Olivier, Mariam Bull en Juanita Cloete het n leka tyd.s  ~ 

Die welbekende DJ Rory en die Jeodhouse Band het onlangs 'n lekker konsert in The Arena langs die V&A Clocktower gehou. Son se fotograaf PETER ABRAHAMS was daar. Stuur gerus ’n WhatsApp na 083 426 7067 en nooi hom na jou volgende sosiale geleentheid.

lede van Jeodhouse BAnd.
lede van Jeodhouse BAnd.
Rowlene Olivier en Tyrone Cupido.
Melissa Abrahams en die komediant Quinton Manuels.
Mandy van der Berg en Allison Poleman.
Alley Cavanielis, Glynis Martin, Zena Holland, Berenice Petersen, Karin Dreyer-Fouldien en Tracey Dreyer.
Jeodhouse Band se Devanish Hendricks.
Diana Bam en Gail Hansby.
Robyn Rustin en Milton Goodwin.
Jadenen Jarred Solomon.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters