2 jaar gelede
Rastas vier feestyd
Feraan Andrews (links), Fabian Ragaval, Warrigan Rensburg, Brandon Grootboom en Clive Bouwers kry ietsie te ete op hul holy day.  ~ 

Rastas van oraloor het Maandag hulle jaarlikse Rasmass – the birth of the real native Christ – met familie en vriende gevier. Son se THEO JEPTHA het gaan kyk hoe die Rastas hulle Rasmass in die Baai en Uitenhage vier.

9Hierdie Rastas het die fees baie geniet.
Jahrynomo Brown geniet die holy herb op Rasmass.
Rastas het eergister lekker saam fees gevier.
Karen Swartz (links), Christopher Jacobs en Donay Jacobs raak toe mos lus vir vis op Rasmass.
Rostin Snyman vier Rasmass met ’n rokie.
Clayton Samson trek ook ’n paar skywe.
Feraan Andrews (links), Fabian Ragaval, Warrigan Rensburg, Brandon Grootboom en Clive Bouwers kry ietsie te ete op hul holy day.
Keith Green (links), Garreth Roman, Wayne Louwskitter, Kerneels Syce en Alberto Syce in gesellige luim. Voor is Alberto, wat ook sy 40ste verjaardag gevier het.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters