2 jaar gelede
Op die bruid en die groom

Eddie Frollick en Lee-Anne Kruger is onlangs in styl getroud. Die foto’s van die bruilof is geneem deur Son op Sondag se fotograaf THEO JEPTHA.

Andriena Jantjies, Britney Frollick en Lana Jantjies.
Lynette en Anton Muller.
Tiffany (links) en Tameka Frollick.
Britney, Tameka en Tiffany Frollick en Lauren Barends.
Karen Golliath maak ’n speech.
Eddie Frollick en Salvanno Felix.
Eddie Frollick en sy pragtige bruid, Lee-Anne.
Benito Plaatjies (voor) en Alverdo Barends kappityt.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters