4 maande gelede
Netbal-champs samel geld in
Sasha-Lee (links) en Zhane Petersen is die organiseerders van die fondsinsamelingsfunksie.
Aydon Topley (links) en Leah Primo is rustig.
Shaun Steward (links), Rezelda Meyer en Kerwin Felton (regs) is in ’n lawwe bui.
Leah Primo (links) en Zhane Petersen geniet die aand.
Johan (links) en Carmen Arendse kuier lekker saam met Eon Gurah (regs) in die klubhuis.
Ricardo Rossouw (links), Martin Samuels en Candice Beukes (regs) maak gereed om hul shooters te down.
Marjorie Frazenburg (links) en Leonard Africa smile breed vir Son se kameraman.
Eleanor Tobias (links) en Yolanda Williams ondersteun die fondsinsameling.
Jarneck Hendricks (links) en Claudia en Francois Larrey (regs) woon die geleentheid by.

Die netbalkampioene Zhane en ­Sasha-Lee Petersen het ’n fondsinsamelingsfunksie in die Jagtershof-rugbyklubhuis gehou om na die SA netbalkampioenskappe in PE te gaan. Son se fotograaf PETER ABRAHAMS was daar. Bel hom by 021 406 4459 of e-pos: peter.abrahams@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters