2 maande gelede
Mnr en Mej Continental China
Van links is die tweede prinses, Beauty Dumisani; Mnr. Continental, Sanele Mdandani; Mej. Continental, Celeste Pretorius; die eerste prinses, Esme Koopman; en Davene Brandt, wat die kompetisie vir best dressed gewen het.  ~ 

Die werkers van Continental China-fabriek in Blackheath het Mnr. en Mej. Con­tinental­ China gekies by ’n jaareindfunksie. Son se fotograaf Peter Abrahams was daar. Kontak hom by 021 406 4459 of e-pos: peter.abrahams@son.co.za 

Personeel van die Pressure Casting-departement wys hul support.
Van links is die tweede prinses, Beauty Dumisani; Mnr. Continental, Sanele Mdandani; Mej. Continental, Celeste Pretorius; die eerste prinses, Esme Koopman; en Davene Brandt, wat die kompetisie vir best dressed gewen het.
Die deelnemers aan die Mej. Continental-kompetisie lyk alte bekoorlik uitgevat en pragtig op die verhoog.
Die handsome deelnemers aan die Mnr. Continental-kompetisie.
Natalie Louw van die Sorting­-department doen die Val-dans.
Phelisa Mjekila, Duane Rooy (wenner) en Natalie Louw neem deel aan die kompetisie CC Got Talent.
Charlotte Roman (2de van links voor), die werker met die meeste jare diens, saam met haar kollegas.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters