2 jaar gelede
Lesers herdenk 1990

Talle Sonlanders het onlangs ’n herdenking van die 1990 uprising bygewoon in die Papenkuil-­ begraafplaas. DEON FERREIRA wys ’n paar foto’s.

Jean en Alliyah Nel is daar saam met klein Sieraagh.
Greg Fortuin (links), Peet Swartz, Roger Perring, Eduardo Harker en Trevor Louw staan vir ’n foto.
Beulah Gallant (links), Monica Smith en Jacqueline Plaatjies.
Dorothy Bruiners (links), Maria de Bruyn en Helen Maleiba.
Jacqueline Isaacs (links), Lucinda Draai en Davidene Roberts dink terug.
Nolene Moodley, Tanya Fredericks en Irene August pose vir Son se kamera.
Zaheera Solomon (links), Tessa Rademeyer en Cleo.
Cecily Kingsley (links), Mymoena Davids en Elizabeth Konnight.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters