2 jaar gelede
Koek-en-teetyd vir die seniors

Die Open Hands-stigting het onlangs ’n koek-en-tee-geselligheid in die Elizabeth Stuurman-tehuis gehou. DEON FERREIRA was die lensman.

Minnie Johnson, Muriel Kock en Angelina Nqezo.
Irene Gallant, Maryan Hartley, Oswald Prince en Lillian Marks.
Denice du Toit (links) en Felicity Fortuin (regs) sien om na Magdalena Williams.
Clarence Boucher, Louisa Tobias en Florence Potts.
Carol Smith, Emily Louis en Mertha Arnolds.
Naseerah Fester, Lorraine Langley en Jennilee Shaw.
Mary January, Zanap Abrahams en Sally Bosman.
Crystal Trotter, Margaret Jonas en Regina Alexander.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters