2 jaar gelede
Jolige jonges geniet seedag
Junior Mlonyeni, Tammy Gerner, Marco Booysens en Dean Botha geniet die dag.  ~ 

Die Hoërskool Andrew Rabie het by Hobiestrand in die Baai ’n oriënteringsessie vir sy gr. 8’s gehou. DEON FER­REIRA wys foto’s van leerders en hulle pret.

Caitlin Mapoe (met wit kopband) en haar gr. 8-maats speel op tromme.
Christiaan Joseph en sy vriende speel fox in a hole.
Lucrisha Vockeradt klouter onderdeur ’n net.
Eaton Sias hardloop met ’n emmer vol seewater.
Junior Mlonyeni, Tammy Gerner, Marco Booysens en Dean Botha geniet die dag.
Zaarah Rockman speel die game whatever floats your boat and hole in your head.
Seth Roberts balanseer ’n emmer water op sy kop.
Roche Steyn mors seewater oor haar gesig uit.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters