2 jaar gelede
GPF’s en cops
Reinette Loggenberg staan tussen sers. Ntsikelo Konono en AO Marius McCarthy.  ~ 

Verskeie GPF’s en buurtwagte het saam met die polisie en metropolisie aan ’n optog in die Northerns deelgeneem. Deon Ferreira wys ’n paar foto’s.

Abdullah Francis, Karen Kemp en Salaiman Plaatjies pose vir Son se kamera.
Natasha Hendricks, Davidene Blanche en Beahlah Steyn is ook by die optog.
Roger van Vuuren, Dianne Bosman en Mita Jass neem aan die optog deel.
Reinette Loggenberg staan tussen sers. Ntsikelo Konono en AO Marius McCarthy.
Gerald Felix, Athenea Manuel en Desire Juries hou hul buurt veilig.
Delores Peterson, Tessa Minnies en Melinda Jantjies lag vir die kamera.
Vernon Perring, Vaughn Naidoo en Jacobus Jantjies.
Charmaine Bibby, Jacolene Jones en Maria Jacobs staan vir ’n foto.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters